Parys, Los Angeles sal 2024, 2028 Olimpiese Spele aanbied
Die Internasionale Olimpiese Komitee het Parys en Los Angeles amptelik aangewys as die gashere vir onderskeidelik die 2024 en 2028 Somerspele. Albei stede wou die 2024-geleentheid aanbied, maar Los...
View ArticleOoreenkoms tussen universiteit, vakbonde voorkom staking
Die Universiteit van Kaapstad het na onderhandelings ‘n omvattende ooreenkoms met werkers se vakbonde behaal. Dit maak voorsiening vir ‘n gespreksforum en klein spesiale taakspan waarop alle erkende...
View ArticleVoormalige SA krieketspeler gaan tronk toe vir verkragting
‘n Voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, Dion Taljard, is in Manchester in Engeland vir verkragting tot 18 jaar tronkstraf gevonnis. Die hof het bevind dat hy ‘n vrou tussen 2002 en 2012 150 keer...
View Article“Dit was nie ‘n rasionele besluit nie”
Daar is vandag in die Appélhof in Bloemfontein getuig dat die besluit om kriminele aanklagte teen President Jacob Zuma terug te trek nie ‘n rasionele besluit was nie. Zuma se regsverteenwoordiger,...
View ArticleR3 miljoen se dagga gevind
‘n 47-jarige man is in Randfontein in Gauteng in hegtenis geneem toe dagga ter waarde van R3 miljoen in sy besit gevind is. Die polisie sê hulle het inligting ontvang dat ‘n vragmotorbestuurder vir ‘n...
View ArticleABSA dien verklaring in teen OB se bevindinge
ABSA het ‘n aanvullende beëdigde verklaring by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien in sy saak om die Openbare Beskermer se bevindinge teen hom ter syde te laat stel. Die Openbare Beskermer, Busisiwe...
View ArticleNVG verwelkom swaar vonnis van Kaapstadse reeksverkragter
Die Nasionale Vervolgingsgesag het die vyftien lewenslange vonnisse plus 120 jaar verwelkom wat die Hooggeregshof in Kaapstad aan ‘n plaaslike reeksverkragter opgelê het. Die 34-jarige Sikhangele Mki...
View ArticleDA woedend oor misbruik van regstelsel
Die DA is woedend omdat president Jacob Zuma die sogenaamde spioenasiebande-sage vir agt jaar uitgerek het, net sodat die NVG gister in die Appèlhof in Bloemfontein kon erken dat die besluit om 783...
View ArticleMissiel oor Noord-Japannese eiland afgevuur
Noord-Korea het ‘n ballistiese missiel oor die Noord-Japannese eiland Hokkaido afgevuur. Suid-Koreaanse owerhede sê die missiel is in die omgewing van die Noord-Koreaanse hoofstad, Pyongyang afgevuur....
View ArticleANC beskuldig Rupert van opportunisme
Die ANC het die sakeman, Johann Rupert, beskuldig van opportunisme nadat hy gesê het dat radikale ekonomiese transformasie bloot ‘n kodewoord vir diefstal is. ‘n ANC-woordvoerder, Zizi Kodwa, sê die...
View ArticleSassa: Dlamini sal vordering toespreek
Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini sal binnekort die media in Pretoria toespreek oor vordering met die nuwe maatskaplike toelaag-stelsel. Die Konstitusionele Hof het in 2014...
View ArticleGeorge-betogings: Skole ontwrig in Thembalethu
Onderrig is ontwrig in vyf skole in Thembalethu in George. Die gemeenskap van die Suid-Kaapse woongebied het gister begin betoog nadat die provinsiale regering onwettige blyplekke afgebreek het....
View ArticleVoëlgriep breek uit in Oos-Kaap
Die Oos-Kaapse regering het bevestig dat voëlgriep uitgebreek het op sommige van Sovereign Foods se plase by Uitenhage. Die gebiede word tans ontsmet. Ander plase in ‘n omtrek van dertig kilometer...
View ArticleVoëlgriep in Oos-Kaap: 5 000 hoenders reeds van kant gemaak
Die Oos-Kaapse Departement van Landbouhervorming is dringend besig om maatreëls in plek te stel om te verseker dat voëlgriep wat vroeër op ‘n plaas in Uitenhage uitgebreek het, nie verder versprei nie....
View Article8 van KPMG Suid-Afrika bedank
Agt bestuurslede van KPMG Suid-Afrika het bedank en die ouditeursfirma se verslag oor ‘n beweerde geheime eenheid binne die SA Inkomstediens teruggetrek. Dit volg op onthulliings in die uitgelekte...
View Article“Zuma moet sy dag in die hof kry”
Die burgerregtegroep, Save SA sê President Jacob Zuma moet sy dag in die hof kry om te antwoord op die 783 aanklagte van korrupsie en bedrog. Die burgerregtegroep sê in ‘n verklaring die toegewing...
View ArticleOntploffing buite moltreinstelsel in Londen
Daar was ‘n ontploffing buite die Parson’s Green-moltreinstelsel in die weste van Londen. ‘n Aantal passasiers word vir brandwonde en ander beserings behandel. Die teenterreurpolisie en die nooddienste...
View ArticleWayde trou volgende maand!
Suid-Afrika se Olimpiese en wêreldkampioen-atleet, Wayde van Niekerk, het bevestig dat hy volgende maand voor die kansel staan. Hy het in Desember verloof geraak aan sy vriendin van die afgelope drie...
View Articledoodsdreigemente teen Khoza was glo deur ‘n minderjarige meisie
Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, sê die doodsdreigemente wat die ANC-parlementslid Makhosi Khoza gekry het, was nie van lede van die party of mense wat met president Jacob Zuma verbind word...
View Article“Die polisie laat vroue in die steek”
Die DA sê die polisie laat Suid-Afrika se vroue in die steek. Woordvoerder Zakhele Mbhele wys daarop dat Gauteng die afgelope twee jaar die hoogste aantal lasbriewe uitgerek het vir huishoudelike...
View Article