Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC beskuldig Rupert van opportunisme

$
0
0
ANC beskuldig Rupert van opportunisme

Die ANC het die sakeman, Johann Rupert, beskuldig van opportunisme nadat hy gesê het dat radikale ekonomiese transformasie bloot ‘n kodewoord vir diefstal is.

‘n ANC-woordvoerder, Zizi Kodwa, sê die verklaring is oneerlik.

Rupert het glo ook gesê dit is algemene kennis dat Suid-Afrikaners in sleutelposte die staatskoffers plunder.

Kodwa sê die swart meerderheid is vasgevang in ‘n kringloop om as goedkoop arbeid te dien wat deur die wit minderheid uitgebuit word.

Hy sê Rupert se uitlatings dui op die onregmatige voordeel wat sy familie uit ongelyke ekonomiese betrekkinge in die land getrek het.

The post ANC beskuldig Rupert van opportunisme appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!