Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NVG verwelkom swaar vonnis van Kaapstadse reeksverkragter

$
0
0

Die Nasionale Vervolgingsgesag het die vyftien lewenslange vonnisse plus 120 jaar verwelkom wat die Hooggeregshof in Kaapstad aan ‘n plaaslike reeksverkragter opgelê het.

Die 34-jarige Sikhangele Mki het skuld erken op 84 aanklagte, insluitend dertig van verkragting en 27 van ontvoering.

Hy het dertig meisies en vroue van tussen elf en 28 verkrag in Delft en Khayelitsha op die Kaapse Vlakte.

Mki het oor ‘n tydperk van vier jaar ook verskeie ander vroue ontvoer, aangerand en beroof.

The post NVG verwelkom swaar vonnis van Kaapstadse reeksverkragter appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!