Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ooreenkoms tussen universiteit, vakbonde voorkom staking

$
0
0
rosestad-100-6-nuus-universiteit-van-kaapstad-ingang-versper

Die Universiteit van Kaapstad het na onderhandelings ‘n omvattende ooreenkoms met werkers se vakbonde behaal.

Dit maak voorsiening vir ‘n gespreksforum en klein spesiale taakspan waarop alle erkende vakbonde sal dien om te praat oor enige probleme rondom verledejaar se beïndiging van die gebruik van deeltydse werkers.

Universiteitswoordvoerder Elijah Moholola sê die ooreenkoms het ‘n dreigende staking stopgesit.

The post Ooreenkoms tussen universiteit, vakbonde voorkom staking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!