Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Voormalige SA krieketspeler gaan tronk toe vir verkragting

$
0
0

‘n Voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, Dion Taljard, is in Manchester in Engeland vir verkragting tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

Die hof het bevind dat hy ‘n vrou tussen 2002 en 2012 150 keer verkrag het.

Die 47-jarige Taljard het van 1993 tot 1999 25 topklas wedstryde vir die provinsiale span Grens gespeel.

Hy het daarna na Brittanje verhuis.

The post Voormalige SA krieketspeler gaan tronk toe vir verkragting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!