Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Dit was nie ‘n rasionele besluit nie”

$
0
0
Kabinetskommeling: Zuma se aansoek word aangehoor

Daar is vandag in die Appélhof in Bloemfontein getuig dat die besluit om kriminele aanklagte teen President Jacob Zuma terug te trek nie ‘n rasionele besluit was nie.

Zuma se regsverteenwoordiger, Advokaat Kemp J Kemp, het toegegee dat dit waar is, maar wil nuwe voorleggings aan die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings maak.

Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag het die Appélhof laasjaar genader om appél aan te teken teen die hofuitspraak dat meer as 783 korrupsieaanklagte teen Zuma heringestel moet word.

The post “Dit was nie ‘n rasionele besluit nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!