Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Parys, Los Angeles sal 2024, 2028 Olimpiese Spele aanbied

$
0
0
Parys, Los Angeles sal 2024, 2028 Olimpiese Spele aanbied

Die Internasionale Olimpiese Komitee het Parys en Los Angeles amptelik aangewys as die gashere vir onderskeidelik die 2024 en 2028 Somerspele.

Albei stede wou die 2024-geleentheid aanbied, maar Los Angeles het ingestem om nog vier jaar te wag nadat fondse vir die geleentheid gewaarborg is.

Dit sal presies 100 jaar wees sedert die Spele laas in die Franse hoofstad gehou is.

Los Angeles het dit in 1932 en 1984 aangebied.

The post Parys, Los Angeles sal 2024, 2028 Olimpiese Spele aanbied appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!