
Die DA sê daar is bevestig dat die SAUK by die regering aansoek gedoen het vir ‘n reddingsboei van R3 miljard.
Die party se woordvoerder, Phumzile van Damme, sê die inligting kom van ‘n tesourie-voorlegging aan die parlementêre finansiële komitee.
The post SAUK vra regering glo vir reddingsboei van R3 miljard appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.