Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve Biko: BLF wil saak open teen beamptes

Die president van Black First Land First, Andile Mngxitama sê hulle gaan ‘n strafregtelike saak open teen polisiebeamptes van die vorige politieke bedeling wat verantwoordelik is vir die dood van Steve...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Manana weer in hof

Die voormalige adjunk-minister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana, verskyn weer vanoggend in die hof op twee aanklagte van aanranding. Videogrepe van die aanranding by ‘n nagklub in Fourways het soos ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 vermeende rowers op Kaapse Vlakte vermoor

Inwoners van die Marikana-informele nedersetting in Philippi op die Kaapse Vlakte sê hulle hoop die moord op drie vermeende rowers sal die regering dwing om ‘n plan te maak met die misdaad in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC, DA kruis weer swaarde oor geheime stemming

Die ANC in Johannesburg sê die DA-koalisie wat die stad beheer maak hom skuldig aan dubbele standaarde deur ‘n versoek te verwerp vir ‘n geheime stemming in ‘n mosie van wantroue in burgemeester Herman...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom gee munisipaliteite kans om skuld te betaal

Eskom het besluit om nie vandag die kragtoevoer af te sny na Oos-Kaapse munisipaliteite wat hom geld skuld nie, maar dit na oormôre uit te stel. Die owerhede Raymond Mhlaba, Walter Sisulu en Inxuba...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gemengde gevoelens oor nuwe iPhone 10

Gebruikers het Apple se nuwe iPhone 10 verwelkom, maar bevraagteken die prys van R13 000. Die selfoon is die eerste om gesig-identifisering te bied as ‘n nuwe manier om dit veilig oop te sluit, sowel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luisteraars sien rooi oor aanbieder se uitspraak

Die mede-aanbieder van die ontbytprogram op Jacaranda FM, Tumi Morake, het luisteraars warm onder die kraag nadat sy Dinsdag in ʼn uitsending wit mense met boelies op die speelterrein vergelyk het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Manana pleit skuldig

Die voormalige adjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana het skuldig gepleit op twee aanklagte van aanranding. Manana het erken dat hy twee vrouens verelde maand by ‘n kuierplek in Fourways...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC in KZN wil appelleer teen hofbeslissing

Die ANC in KwaZulu-Natal het tydens ‘n urelange vergadering besluit om te appelleer teen die Hooggeregshof in Pietermaritzburg se beslissing dat 2015 se leierskapsverkiesing ongeldig is. Die party se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bell Pottinger se Britse afdeling onder administrasie geplaas

Die reklamemaatskappy, Bell Pottinger se Britse afdeling is onder administrasie geplaas nádat die maatskappy ernstige finansiële verliese gelei het. Dit volg na sy veldtog in Suid-Afrika namens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Sekerheidsdienste moet saam werk teen smokkelaars”

Die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, het sekerheidsamptenare geloof wat ‘n Sjinees op die OR Tambo-lughawe in Gauteng in hegtenis geneem het in verband met die besit van renosterhoring....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderd vlugte word in Duitsland afgestel

Duitsland se tweede grootste lugredery, Air Berlin, moes sowat honderd vlugte afstel nadat 200 van sy een en ‘n half duisend vlieëniers siekverlof geneem het. Die redery is bankrot en beskuldig die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aanranding by KFC: 5 mans weer in hof

Die vyf mans wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n paartjie by ‘n kitskosrestourant in Pretoria aangerand het, verskyn weer vandag in die Pretoria-Noord landdroshof. Hulle staan tereg op aanklagte van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Offisier skiet seun (14) tydens Houtbaai-betoging

‘n Video wat wys hoe ‘n Kaapse polisie-offisier ‘n hurkende seun tydens ‘n Houtbaai-betoging met rubberkoeëls skiet, het aan die lig gekom. Die 14-jarige seun se ma, Pinky Dubula, het aan Times Live...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taxify-voertuie brand in Pretoria

Nog drie Taxify-voertuie is op verskillende plekke in Pretoria aan die brand gesteek. Die derde voertuig is gisteraand aan die brand gesteek in die voortslepende oorlog tussen metertaxi’s en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

25 sterf in brand by Islamitiese kosskool

Minstens 25 mense het in ‘n brand by ‘n Islamitiese kosskool in Maleisië gesterf. Almal, met die uitsondering, van twee was studente. Die brand het net voor dagbreek in die tweeverdieping-gebou in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

R44 in Kleinmond oopgestel

Die Wes-Kaapse Overstrand-munisipaliteit het bevestig dat die R-44 in Kleinmond in beide rigtings oopgestel is. Verkeerslui bly op die toneel om die situasie te monitor nadat gewelddadige betogings die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Betogings breek uit naby George

Polisie in die Suid-Kaap sê die situasie in Thembalethu naby George is steeds gespanne nadat betogings gister in die gebied voorgekom het. Die betogings het uitgebreek nadat onwettige plakkershutte in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lewendige haaie in swembad gevind

Die polisie in Lagrangeville, New York, stel ondersoek in nadat sewe lewendige en drie dooie haaie in ‘n swembad in ‘n huis se kelder ontdek is. Bewaringsamptenare het die sewe lewendige sandbankhaaie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK vra regering glo vir reddingsboei van R3 miljard

Die DA sê daar is bevestig dat die SAUK by die regering aansoek gedoen het vir ‘n reddingsboei van R3 miljard. Die party se woordvoerder, Phumzile van Damme, sê die inligting kom van ‘n...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live