Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kontrakte met Chinese semi-staatsinstellings

Die DA het ʼn beroep op die minister van finansies, Malusi Gigaba, gedoen om seker te maak dat twee reusekontrakte tussen die regering en Chinese semi-staatsinstellings nie sal voortgaan sonder dat daar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sakeman ontvoer: Verdagtes gearresteer

Die vermeende ontvoerders van ʼn sakeman van Kaapstad is in hegtenis geneem kort nadat sy familie ʼn losprys van R100 000 vir sy vrylating betaal het. Die sakeman is Saterdag in Monte Vista ontvoer. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 rondloperleeus steeds gesoek

Die polisie in Gauteng is steeds op soek na die vyf rondloperleeus wat Vrydagaand in Fochville in Gauteng gewaar is. Die polisie het vroeër ʼn waarskuwing vir inwoners van dié dorp uitgereik om op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gigaba glo die ekonomie gaan verder uitbrei

Finansminister Malusi Gigaba sê die belangrikste stappe om te doen om die land te ontwikkel is om Suid-Afrikaners aan die werk te kry. Hy het op ‘n belasting-indaba in Sandton, Johannesburg, gesê ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak van R14 miljoen in student se rekening word ondersoek

‘n Forensiese ondersoek gaan na verwagting dié week begin om vas te stel hoe ‘n bedrag van R14 miljoen per ongeluk in die rekening van ‘n Oos-Kaapse student inbetaal is. Sibongile Mani moes R1400 van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve Biko se dood word herdenk

President Jacob Zuma het voor die veertigste herdenking van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko se dood in polisie-aanhouding ‘n beroep gedoen op Suid-Afrikaners om sy erfenis te onthou, vier en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grace Mugabe sê Gabriella Engels het háár aangeval

Die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, sê die Johannesburgse model Gabriella Engels was dronk en buite haarself toe sy háár verlede maand in ‘n hotel in die stad aangerand het. Engels het Mugabe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Partye soek antwoorde oor Ramkraal-tronk

Vrystaatse opposisie-partye eis antwoorde oor wat hulle noem Orkaan Ace wat die Ramkraal-tronk, ‘n erfenis-gebou, in Bloemfontein getref het. Netwerk24 berig sowat R120 miljoen is bewillig om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mbalula ontevrede oor vuurwapens wat verdwyn uit polisiestasies

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, is ontevrede oor berigte dat 33 vuurwapens verdwyn het uit die polisiestasies in Bellville-suid en Mitchellsplein in Kaapstad. Hy sê dit beland in die hande...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe sanksies teen Noord-Korea

Die VN-Veiligheidsraad het eenparig gestem ten gunste van nuwe sanksies teen Noord-Korea. ‘n Verbod is gestel op die uitvoer van tekstiele en ‘n beperking word geplaas op die verskaffing van olie- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strooimeisies word verras met unieke ruikers

‘n Australiese bruid het die tradisionele blommeruiker verruil vir oliebolle. Die 23-jarige Paige Kirk van Sydney het haar strooimeisies verras met ruikers gevul met versierde lekkernye. Sy sê sy en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“My pa sou teleurgesteld gewees het in die nuwe SA”

Steve Biko se seun, Nkosinathi, sê die anti-apartheidsaktivis sou diep teleurgesteld gewees het oor die toestand waarin Suid-Afrika vandag verkeer. Die leier van die Swart Bewussynsbeweging is vandag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC se leierskap in KZN is onwettig verkies

Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die ANC se leierskap in KwaZulu-Natal onwettig verkies is. Die hof het die uitslag van November 2015 se verkiesing nietig verklaar nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riool beland in die Vaaldam

Die Vryheidsfront Plus sê al hoe meer riool beland in die Wilgeriver in die noordooste van die provinisie, en dan in die Vaaldam. Die party se Vrystaatse Wetgewerlid, Wouter Wessels het in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kolonie sestoon-katte oorleef orkaan Irma

‘n kolonie sestoon-katte op die Florida Keys-eilande het orkaan Irma sonder ‘n skrapie oorleef. Die 54 katte is die afstammelinge van ‘n troeteldier wat behoort het aan die beroemde skrywer Ernest...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn sonder krag en store by Tempe brand

Groot gedeeltes van Bloemfontein ervaar tans ‘n kragonderbreking nadat ‘n hoofkraglyn vanoggend glo skielik onklaar geraak het. Rosestad Nuus het verneem dat Waverley, Estoire, Oranjesig, Westdene,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afriforum gaan voort met saak teen Grace Mugabe

Die burgerregteorganisasie Afriforum sê hy is steeds van voorneme om ‘n saak van aanranding teen die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe voort te sit en haar diplomatieke immuniteit in die hof te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-leierskap in KZN gaan dalk appelleer teen hofbeslissing

Ontleders sê die beslissing deur die Hooggeregshof in Pietermaritzburg dat die ANC-leierskap in KwaZulu-Natal onwettig verkies is, behoort die party se beplande verkiesingskonferensie in Desember te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rits klagtes teen skoolhoof van Petrusburg

Die Vrystaatse onderwysdepartement ondersoek ’n rits klagtes, waaronder intimidasie, nepotisme, nalatigheid, wanbesteding van koshuisgeld en ’n gespanne atmosfeer onder sy leiding teen ‘n skoolhoof van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Vordering is reeds gemaak met Nasionale Ontwikkelingsplan”

President Jacob Zuma sê die Nasionale Ontwikkelingsplan sal net ‘n belofte bly as dit nie aan die nasionale begrotingsplanne gekoppel word nie. Zuma, wat in Kaapstad gepraat het by die vyfde herdenking...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live