Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad: Padwerke op N1 is 38% voltooi

Die Wes-Kaapse departement van Paaie en Openbare Werke sê die padwerke op die N1 in Kaapstad is 38% voltooi. Daar word tans gewerk aan die roete tussen Plattekloofweg en Old Oak-weg. Die projek kos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reuse prestasie vir Kevin Anderson op Amerikaanse Ope

Kevin Anderson van Suid-Afrika het die eerste keer in sy loopbaan deurgedring na die halfeindronde van ‘n grand slam-toernooi. Hy het dit vermag toe hy die plaaslike speler Sam Querrey in vier stelle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Khoza na ander parlementêre komitee herontplooi

Die uitgesproke ANC-parlementslid Makhosi Khoza is na die parlementêre komitee op Ekonomiese Ontwikkeling herontplooi. Sy is vroeër verwyder as voorsitter van die komitee op die Staatsdiens en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plante weet glo wanneer jy hulle eet

Navorsing toon dat plante weet wanneer hulle geëet word en nie daarvan hou nie. ‘n Ondersoek deur die Amerikaanse universiteit van Missouri het bevind dat plante verdedigings-meganismes uitstuur om te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klagte teen Mugabe oor opmerkings oor Mandela

Die ANC se hoofsekretaris, Gwede Mantashe, het ‘n formele klagte by Zimbabwe se regerende Zanu-PF ingedien oor president Robert Mugabe se opmerkings oor Suid-Afrika en oudpresident Nelson Mandela....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vroue sterf in moordtog in Oos-Kaap

Drie vroue is doodgeskiet in ‘n moordtog in die Amathole-distrik in die Oos-Kaap. Twee onbekende mans het eers by ‘n huis aangekom en ‘n 48-jarige vrou voor haar 23-jarige seun geskiet. Hulle is daarna...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

16 beseer toe muur op 2 taxis en 1 motor beland

Sestien mense is beseer toe ‘n muur vanoggend omgeval het in Orange Grove, Johannesburg. Die puin het in Louis Botha-laan op twee taxis en ‘n motor beland. Die nooddienste sê sommige van die beseerdes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jackie Chan help om bedreigde miervreters te beskerm

Die krygskundige en rolprentster Jackie Chan neem deel aan ‘n veldtog teen die eet van die bedreigde miervreter terwyl Maleisië stappe doen om jag op die diere te verbied. Die Kung...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Spoedvrate, en nie VS-paaie, oorsaak van ongelukke”

Die Vrystaatse regering sê motoriste wat jaag en onder die invloed van drank bestuur, is ‘n groter oorsaak van noodlottige ongelukke as die toestand van die provinsie se paaie. Sam Mashinini, LUR vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie verloor meer as 7000 vuurwapens in 5 jaar

Die polisie het meer as 7 800 polisievuurwapens tussen 2009 en 2014 verloor. Dit is volgens inligting wat deur Fikile Mbalula, polisieminister, aan die burgerregtewaghond AfriForum verskaf is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hondjie in vragmotor vasgebind

‘n Vervoermaatskappy word ondersoek vir dieremishandeling nadat ‘n vasgebinde hondjie in ‘n vragmotor gevind het wat vanaf dié buurland ingesmokkel sou word. Die doeane het ‘n kartonhouer in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK-8 : Hlaudi aanspreeklik vir onregmatige afdanking

Die arbeidshof in Johannesburg het sopas beslis dat Hlaudi Motsoeneng, die SAUK en Simon Tebele aanspreeklik gehou word vir die onregmatige afdanking van die SAUK-8 verlede jaar. Volgens die hoof van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beskuldigde in plaasaanval ontsnap

Die beskuldigde in die moord van die boer, Hennie Oosthuizen, verlede jaar in die Noord-Kaap, het uit polisieaanhouding ontsnap. Hennie Oosthuizen Die polisie se Kapt. Jacques September het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paaie na Kleinond gesluit weens betogings

Twee paaie na die Wes-Kaapse kusdorp Kleinmond was oornag gesluit nadat sowat 300 betogers dit met brandende motorbande versper het. Provinsiale verkeershoof Kenny Africa het motoriste aangeraai om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1 dood, 2 beseer in botsing buite Bfn

Een mens is dood en twee ernstig beseer in ’n noodlottige botsing Saterdagaand laat op die N8 by Thaba Nchu buite Bloemfontein. Netwerk24 berig die ongeluk het omstreeks middernag gebeur toe ’n Audi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gemeenskap betaal vrou se regskoste

Die gemeenskap van Zwartwater naby Komani in die Oos-Kaap het saamgespan om die regskoste te betaal van ‘n 55-jarige vrou wat daarvan aangekla word dat sy ‘n man doodgesteek en twee ander beseer het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krisis by Nelson Mandela-kinderhospitaal

‘n Krisis heers volgens berigte in die Nelson Mandela-kinderhospitaal in Johannesburg wat nege maande gelede sy deure geopen het. Dit het ‘n miljard Rand se skenkergeld gekos om die inrigting te bou,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herdenking van 9/11-terreuraanvalle

Amerikaners herdenk vandag die 11 September-terreuraanvalle van 2001, en die normaalweg besige strate van laer-Manhattan in New York gaan tot stilstand kom as deel van die jaarlikse seremonie op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kevin Anderson nou 15de op wêreldranglys

Kevin Anderson van Suid-Afrika het met sewentien posisies na vyftiende op die wêreldranglys opgeskiet na sy indrukwekkende vertoning op die Amerikaanse Ope, waar hy in die eindronde teen die wêreld se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Petrolbomme op Kaapse kampus

Die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie hou vol dat al sy kampusse vandag sal oop bly nadat ‘n aantal lesingsale met petrolbomme aan die brand gesteek is op die kampus in Kaapstad. Die...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live