Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plante weet glo wanneer jy hulle eet

$
0
0
Plante weet glo wanneer jy hulle eet

Navorsing toon dat plante weet wanneer hulle geëet word en nie daarvan hou nie.

‘n Ondersoek deur die Amerikaanse universiteit van Missouri het bevind dat plante verdedigings-meganismes uitstuur om te verhoed dat hulle verorber word.

Die ondersoek is gedoen op ‘n groentesoort soortgelyk aan broccoli en ander koolsoorte.

Dit word algemeen gebruik in proefnemings omdat dit die eerste plant is wie se genoom ontleed is en wetenskaplikes die werking daarvan baie goed verstaan.

The post Plante weet glo wanneer jy hulle eet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!