Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Khoza na ander parlementêre komitee herontplooi

$
0
0

Die uitgesproke ANC-parlementslid Makhosi Khoza is na die parlementêre komitee op Ekonomiese Ontwikkeling herontplooi.

Sy is vroeër verwyder as voorsitter van die komitee op die Staatsdiens en Administrasie nadat vyf ander ANC-LP’s ‘n vergadering geboikot het omdat sy president Jacob Zuma en die regerende party gekritiseer het.

Die ANC-LP Mervyn Dirks is na die komitee op Kleinsake-ontwikkeling verskuif weens sy rol in die gebeure.

The post Khoza na ander parlementêre komitee herontplooi appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!