Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Reuse prestasie vir Kevin Anderson op Amerikaanse Ope

$
0
0

Kevin Anderson van Suid-Afrika het die eerste keer in sy loopbaan deurgedring na die halfeindronde van ‘n grand slam-toernooi.

Hy het dit vermag toe hy die plaaslike speler Sam Querrey in vier stelle verslaan het op die Amerikaanse Ope in ‘n wedstryd wat kort voor twee uur die nag klaargemaak het.

Anderson word daarmee ook die heel eerste Suid-Afrikaner om die voorlaaste ronde op Flushing Meadows in New York te haal.

Hy speel teen die Spanjaard Pablo Carreño Busta om ‘n plek in Sondag se eindstryd.

The post Reuse prestasie vir Kevin Anderson op Amerikaanse Ope appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!