Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Klagte teen Mugabe oor opmerkings oor Mandela

$
0
0
"ANC MOET DEBAT OOR STAATSKAPING VOER" - MANTASHE

Die ANC se hoofsekretaris, Gwede Mantashe, het ‘n formele klagte by Zimbabwe se regerende Zanu-PF ingedien oor president Robert Mugabe se opmerkings oor Suid-Afrika en oudpresident Nelson Mandela.

Mugabe het verlede maande gesê Mandela het te veel toegewings gemaak vir Suid-Afrika se blanke minderheid.

Mantashe het Zanu-PF aangeraai om met Mugabe te praat.

The post Klagte teen Mugabe oor opmerkings oor Mandela appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!