
Drie vroue is doodgeskiet in ‘n moordtog in die Amathole-distrik in die Oos-Kaap.
Twee onbekende mans het eers by ‘n huis aangekom en ‘n 48-jarige vrou voor haar 23-jarige seun geskiet.
Hulle is daarna na ‘n ander huis waar hulle ‘n 60-jarige vrou en ‘n 45-jarige vrou vermoor het.
Die slagoffers is nie verwant aan mekaar nie.
The post Drie vroue sterf in moordtog in Oos-Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.