Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Jackie Chan help om bedreigde miervreters te beskerm

$
0
0
Jackie Chan help om bedreigde miervreters te beskerm

Die krygskundige en rolprentster Jackie Chan neem deel aan ‘n veldtog teen die eet van die bedreigde miervreter terwyl Maleisië stappe doen om jag op die diere te verbied.

Die Kung Fu-ietermagog-veldtog onder leiding van die organisasie WildAid gaan ook bekend gestel word op advertensiebord in Sjina en Viëtnam, wat die twee grootste verbruikers van die diere in die streek is.

Die organisasie sê daar is aanduidings dat houdings aan die verander is.

The post Jackie Chan help om bedreigde miervreters te beskerm appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!