Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisie verloor meer as 7000 vuurwapens in 5 jaar

$
0
0
WAPENEIENAARS MOET WAPENLISENSIE 90 DAE VOOR VERVALDATUM HERNU

Die polisie het meer as 7 800 polisievuurwapens tussen 2009 en 2014 verloor.

Dit is volgens inligting wat deur Fikile Mbalula, polisieminister, aan die burgerregtewaghond AfriForum verskaf is. Ondersoeke dui verder daarop dat verlore en gesteelde polisiewapens in gewelds- en ernstige misdaad gebruik word.

Die syfers wat vanoggend deur Ian Cameron, AfriForum se veiligheidshoof, met die media gedeel is, sluit egter nie vuurwapens in wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens in veilige bewaring en as bewysstukke moes hou nie, maar weerspieël slegs dié in die polisie se bateregister.

AfriForum het ook versoek dat dié syfers bekendgemaak word, maar Mbalula het dit egter nie verskaf nie.

AfriForum gaan voorts die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) versoek om ondersoek in te stel na die polisie se nalatige hantering van vuurwapens.

The post Polisie verloor meer as 7000 vuurwapens in 5 jaar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!