Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Herdenking van 9/11-terreuraanvalle

$
0
0
Herdenking van 9/11-terreuraanvalle

Amerikaners herdenk vandag die 11 September-terreuraanvalle van 2001, en die normaalweg besige strate van laer-Manhattan in New York gaan tot stilstand kom as deel van die jaarlikse seremonie op die plek waar die wêreldhandelsentrum se twee toringgeboue gestaan het.

Die voorval waarin die twee geboue verwoes is, is steeds Amerika se dodelikste terreuraanval.

Byna 3000 mense het sestien jaar gelede gesterf in gesamentlike vliegtuigaanvalle wat onder meer ook die Pentagon in Virginië geteiken het.

The post Herdenking van 9/11-terreuraanvalle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!