
‘n Krisis heers volgens berigte in die Nelson Mandela-kinderhospitaal in Johannesburg wat nege maande gelede sy deure geopen het.
Dit het ‘n miljard Rand se skenkergeld gekos om die inrigting te bou, maar is steeds nie heeltemal in werking nie en het nie genoeg geld om bedryfskoste te dek nie.
Die hospitaal was die oudpresident se droom om ‘n wêreldklas-inrigting te voorsien vir kinders wat kankerbehandeling, dialise of hartoperasies nodig het.
The post Krisis by Nelson Mandela-kinderhospitaal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.