Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Beskuldigde in plaasaanval ontsnap

$
0
0

Die beskuldigde in die moord van die boer, Hennie Oosthuizen, verlede jaar in die Noord-Kaap, het uit polisieaanhouding ontsnap.

Hennie Oosthuizen

Die polisie se Kapt. Jacques September het die bevestig dat die 25-jarige Bigboy Phiri en nog ʼn verhoorafwagtende verdagte gister in die vroeë oggendure uit die polisieselle op Groblershoop ontsnap het.

September het aan Maroela Media gesê die ander verdagte wat ontsnap het, is later gisteroggend weer in Sternham in Groblershoop vasgetrek.

Phiri is egter steeds op vrye voet.

Phiri het Oosthuizen op 9 Desember verlede na bewering tydens ʼn vermoedelike wraakaanval in die Groblershoop-omgewing in die Noord-Kaap vermoor.

 

The post Beskuldigde in plaasaanval ontsnap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!