Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Grace Mugabe sê Gabriella Engels het háár aangeval

$
0
0
Grace Mugabe sê Gabriella Engels het háár aangeval

Die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, sê die Johannesburgse model Gabriella Engels was dronk en buite haarself toe sy háár verlede maand in ‘n hotel in die stad aangerand het.

Engels het Mugabe aangekla na ‘n beweerde aanval met ‘n elektriese koord.

Mugabe bestempel Engelse se weergawe as kwaadwillig en sê sy is self aangeval toe sy haar seuns te hulp gesnel het en oorweeg dit glo om die jong vrou van poging tot moord te verkla.

Die Suid-Afrikaanse regering het aan Mugabe diplomatieke immuniteit toegestaan en haar toegelaat om die land te verlaat.

The post Grace Mugabe sê Gabriella Engels het háár aangeval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!