Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Steve Biko se dood word herdenk

$
0
0
Steve Biko se dood word herdenk

President Jacob Zuma het voor die veertigste herdenking van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko se dood in polisie-aanhouding ‘n beroep gedoen op Suid-Afrikaners om sy erfenis te onthou, vier en bewaar.

Die leier van die Swart Bewussynsbeweging het op 12 September 1977 in Pretoria gesterf.

Bongani Ngqulunga van die Presidensie vertel hoe Zuma die dag gaan gedenk.

The post Steve Biko se dood word herdenk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!