
‘n kolonie sestoon-katte op die Florida Keys-eilande het orkaan Irma sonder ‘n skrapie oorleef.
Die 54 katte is die afstammelinge van ‘n troeteldier wat behoort het aan die beroemde skrywer Ernest Hemmingway en word in sy geskiedkundige huis gepamperlang.
Die personeel in die Hemingway-huismuseum in Key West het besluit om in die gebou te bly om die katte te versorg, terwyl bedreigde inheemse wild ook die storm deurstaan het.
The post Kolonie sestoon-katte oorleef orkaan Irma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.