
President Jacob Zuma sê die Nasionale Ontwikkelingsplan sal net ‘n belofte
bly as dit nie aan die nasionale begrotingsplanne gekoppel word nie.
Zuma, wat in Kaapstad gepraat het by die vyfde herdenking van die plan, sê vordering is reeds gemaak sedert dit bekendgestel is.
Hy het na die lewensverwagting van mense en die getal kinders in skole verwys en erken dat daar talle uitdagings is – veral in landelike gebiede.
The post “Vordering is reeds gemaak met Nasionale Ontwikkelingsplan” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.