
‘n Australiese bruid het die tradisionele blommeruiker verruil vir oliebolle.
Die 23-jarige Paige Kirk van Sydney het haar strooimeisies verras met ruikers
gevul met versierde lekkernye.
Sy sê sy en haar man, Steven, wou iets lighartigs by die seremonie hê.
Kirk sê die gevolg het darem nie aan die aanloklike ruikers begin knibbel nie, want almal het vooraf genoeg gehad om te eet.
The post Strooimeisies word verras met unieke ruikers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.