Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe sanksies teen Noord-Korea

$
0
0

Die VN-Veiligheidsraad het eenparig gestem ten gunste van nuwe sanksies
teen Noord-Korea.

‘n Verbod is gestel op die uitvoer van tekstiele en ‘n beperking word geplaas op die verskaffing van olie- en energieprodukte.

Die sanksies wat deur die VSA voorgestel is, is gesteun deur twee van Noord-Korea se sterkste bondgenote, Rusland en China.

Amerika het aanvanklik aangedring op ‘n totale olieverbod en die bevriesing van buitelandse bates, maar het dit laat vaar in ruil vir die steun van Rusland en China.

Die sanksies verbied ook die uitreiking van nuwe werkspermitte aan Noord-Koreane in die buiteland.

‘n buitelandse valuta-inkomste vir die land.

The post Nuwe sanksies teen Noord-Korea appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!