Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mbalula ontevrede oor vuurwapens wat verdwyn uit polisiestasies

$
0
0
Cosatu veroordeel Mbalula se besluit

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, is ontevrede oor berigte dat 33
vuurwapens verdwyn het uit die polisiestasies in Bellville-suid en Mitchellsplein in Kaapstad.

Hy sê dit beland in die hande van bendelede wat mense daagliks teister en die lewens van talle jongmense verwoes.

Mbalula het die Valke gevra om hulle ondersoek na die saak te bespoedig en sê geweld wat vanuit polisie-geledere geborg word, kan nie geduld word nie.

The post Mbalula ontevrede oor vuurwapens wat verdwyn uit polisiestasies appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!