
Die Wes-Kaapse Overstrand-munisipaliteit het bevestig dat die R-44 in Kleinmond in beide rigtings oopgestel is.
Verkeerslui bly op die toneel om die situasie te monitor nadat gewelddadige betogings die week uitgebreek het.
Overstrand se burgemeester, Rudolph Smith, sal na verwagting later met gemeenskapsleiers vergader.
The post R44 in Kleinmond oopgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.