Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

25 sterf in brand by Islamitiese kosskool

$
0
0
25 sterf in brand by Islamitiese kosskool

Minstens 25 mense het in ‘n brand by ‘n Islamitiese kosskool in Maleisië
gesterf.

Almal, met die uitsondering, van twee was studente.

Die brand het net voor dagbreek in die tweeverdieping-gebou in die middel van die hoofstad Kuala Loempoer uitgebreek.

Nog sewe mense is beseer, terwyl elf gered is.

Die oorsaak van die brand word nog ondersoek.

Studente tussen vyf- en agttien jaar gaan na dié skole om in die Koran onderrig te word.

Brandbestryders het hul kommer uitgespreek oor die veiligheidsmaatreëls by skole wat nie geregistreer is nie.

The post 25 sterf in brand by Islamitiese kosskool appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!