Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Taxify-voertuie brand in Pretoria

$
0
0
Taxify-voertuie brand in Pretoria

Nog drie Taxify-voertuie is op verskillende plekke in Pretoria aan die brand
gesteek.

Die derde voertuig is gisteraand aan die brand gesteek in die voortslepende oorlog tussen metertaxi’s en toepassing-gebaseerde taxi’s in Gauteng.

Die polisie sê ‘n Toyota Quest is gistermiddag in Sunnyside aan die brand gesteek nadat die bestuurder uit die voertuig gesleep en aangerand is.

Twee ander aanvalle is ook aangemeld terwyl spanning tussen die verskillende
taxi-dienste toenemend gewelddadig raak.

The post Taxify-voertuie brand in Pretoria appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!