
Die polisie in Lagrangeville, New York, stel ondersoek in nadat sewe lewendige en drie dooie haaie in ‘n swembad in ‘n huis se kelder ontdek is.
Bewaringsamptenare het die sewe lewendige sandbankhaaie gered en die drie dooie haaie verwyder.
Die lewendige haaie is na die Long Island-akwarium in Riverhead geneem.
The post Lewendige haaie in swembad gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.