
Die ANC in KwaZulu-Natal het tydens ‘n urelange vergadering besluit om te appelleer teen die Hooggeregshof in Pietermaritzburg se beslissing dat 2015 se leierskapsverkiesing ongeldig is.
Die party se nasionale leierskap sê hy is nie geraadpleeg nie.
ANC-woordvoerder Zizi Kodwa sê die provinsiale strukture kan nie eensydig besluite neem nie.
The post ANC in KZN wil appelleer teen hofbeslissing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.