Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aanranding by KFC: 5 mans weer in hof

$
0
0
Swart egpaar by KFC aangeval deur wit mans

Die vyf mans wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n paartjie by ‘n
kitskosrestourant in Pretoria aangerand het, verskyn weer vandag in die
Pretoria-Noord landdroshof.

Hulle staan tereg op aanklagte van poging tot moord, aanranding en die rig van ‘n vuurwapen.

Drie van die verdagtes is verlede maand borgtog geweier.

Die hof het die besluit geneem op grond van die groot openbare reaksie op die voorval. Een van die verdagtes het afgesien van sy borgtogaansoek, terwyl die ander verdagte wel borgtog gekry het.

The post Aanranding by KFC: 5 mans weer in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!