Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

doodsdreigemente teen Khoza was glo deur ‘n minderjarige meisie

$
0
0
Onderhoude vir nuwe OB

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, sê die doodsdreigemente wat die ANC-parlementslid Makhosi Khoza gekry het, was nie van lede van die party of mense wat met president Jacob Zuma verbind word nie.

Sy is geteiken nadat sy openlik gesê het Zuma moet bedank.

Mbalula het tydens ‘n besoek aan die berugte Glebelands-hostel in Umlazi, KwaZulu-Natal, gesê die minderjarige wat Khoza gedreig het, het bande met die DA, hoewel daar geen bewyse is dat sy in opdrag van die opposisieparty opgetree het nie.

The post doodsdreigemente teen Khoza was glo deur ‘n minderjarige meisie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!