
Die DA sê die polisie laat Suid-Afrika se vroue in die steek.
Woordvoerder Zakhele Mbhele wys daarop dat Gauteng die afgelope twee jaar die hoogste aantal lasbriewe uitgerek het vir huishoudelike geweldpleging, naamlik 62 000, terwyl slegs 227 vroue beskerming ontvang het.
The post “Die polisie laat vroue in die steek” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.