Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Wayde trou volgende maand!

$
0
0
Wayde trou volgende maand!

Suid-Afrika se Olimpiese en wêreldkampioen-atleet, Wayde van Niekerk, het bevestig dat hy volgende maand voor die kansel staan.

Hy het in Desember verloof geraak aan sy vriendin van die afgelope drie jaar, Chesney Campbell, wat ‘n dosent aan die Universiteit van die Vrystaat is.

Albei is 25 en verjaar op dieselfde dag.

Die troue vind iewers in die Vrystaat plaas en talle bekende internasionale atlete is onder die gaste.

The post Wayde trou volgende maand! appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!