Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba nommer 3 vir Minki en Ernst

Die bekende model en televisiepersoonlikheid Minki van der Westhuizen het bekend gemaak dat sy en haar man, die gewese rugbyspeler Ernst Joubert, hulle derde kind verwag. Hulle het reeds twee dogters....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“‘n les vir die ANC”

Die voormalige tesourier van die ANC en kandidaat in die party se komende presidentsverkiesing, Matthews Phosa, sê as ANC-leiers nie die party en die land se wette nakom nie, sal lede die party...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geweld breek uit tydens betoging in Pta

Geweld het gister voor die ambassade van Mianmar in Pretoria uitgebreek waar meer as duisend mense teen aanvalle op dié land se Rohingya-Moslems betoog het. Honderde duisende Rohingya het die afgelope...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noord-Korea se missieltoets veroordeel

Amerika, Sjina en Rusland het Noord-Korea se jongste missieltoets veroordeel. Dit is egter nie duidelik of hulle eersdaags op ‘n spesiale sitting van die Veiligheidsraad oor ‘n gesamentlike teenoptrede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Myeni se voortgesette betrokkenheid by SAL is onwettig

Die kommissie op Maatskappye en Intellektuele Eiendomme het Finansminister Malusi Gigaba ingelig dat die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Dudu Myeni, onwettig in haar posisie aanbly. Hy het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brittanje se terreurvlak word verhoog

Brittanje het sy terreurvlakwaarskuwing van ernstig tot kritiek verhoog, wat beteken dat ‘n aanval enige oomblik verwag word. Dit volg nadat 29 mense beseer is toe ‘n toestel gedeeltelik ontplof het op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taxi-bestuurders begin staak in Kaapstad

Baie min taxi’s is vanoggend op Kaapstad se paaie te sien nadat operateurs begin staak het oor onder meer beslaglegging op hulle voertuie. Duisende pendelaars is gestrand en sakeondernemings en skole...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weermag ondersoek verwoesting van militêre voertuie in brand

Die Weermag het begin met ‘n ondersoek nadat 83 militêre voertuie ter waarde van miljoene Rand verwoes is in ‘n brand by ‘n depot in Wallmannstal, Gauteng. Dit het gevolg na waarskuwings dat die gras...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun van voormalige Springbok vermoor: Verdagte gearresteer

Die polisie in Kaapstad het ‘n 31-jarige man in hegtenis geneem in verband met die moord op die seun van die voormalige Springbokrugbyspeler, Hennie Muller. Die liggaam van die 64-jarige Steven Muller...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Londen: Nog ‘n verdagte vas na ontploffing op moltreinstasie

Die Britse polisie het ‘n tweede verdagte in hegtenis geneem in verband met Vrydag se ontploffing op ‘n moltreinstasie in die weste van Londen. Die 21-jarige man word aangehou ingevolge...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 06 Sep 2017

POSTE EN BETREKKINGS Betrekings: Johann is n pensionaris wat voel hy kan nog vir n besigheid van waarde wees hetsy aflewerings of ontvang van produkte of waar ookal benodig. SEL NR 0721452641 KOOP EN...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 11 Sep 2017

POSTE EN BETREKKINGS Naand ek hou van tuin werk ek wil graag 1 of 2 huis gesinne se tuin te kan skoonmaak.. michiel 0764705085 soek werk-Sarah Ngalo huiswerk/kantoor skoonmaak. cell 0717491790 Opsoek...

View Article

Koop en Verkoop – 13 Sep 2017

POSTE EN BETREKKINGS Naand ek hou van tuin werk ek wil graag 1 of 2 huis gesinne se tuin te kan skoonmaak.. michiel 0764705085 soek werk-Sarah Ngalo huiswerk/kantoor skoonmaak. cell 0717491790 Opsoek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EFF soek optrede teen gewese vennote van KPMG

Die Ekonomiese Vryheidsvegters vra optrede teen gewese vennote van die ouditeursfirma KPMG Suid-Afrika wat betrek word by onetiese werk vir maatskappye met Gupta-bande. Agt bestuurslede en vennote het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pendelaars stap werk toe weens staking

Duisende pendelaars in Kaapstad moes vanoggend kilometers ver werk toe stap weens ‘n staking deur taxibestuurders. Minstens een bus is aan die brand gesteek en motoriste is beseer toe hulle voertuie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Kies leiers wat land se belange bo hul eie stel”

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op Oos-Kaapse afgevaardigdes van die partykonferensie gedoen om leiers te verkies wat die land se belange bo hulle eie stel. Ramaphosa sal in Desember...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Orkaan Maria tref eilande

Inwoners van die Karibiese Eilande ontruim weer hulle huise voor die verwagte aanslag van nog ‘n orkaan, Maria. Dit kan die reeds verwoeste eiland St John en die omliggende Leeward-eilande vandag tref....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe funksie vir WhatsApp

Die gewilde selfoon-toepassing WhatsApp toets tans ‘n nuwe funksie wat ‘n verbruiker in staat sal stel om ‘n boodskap terug te trek as dit na die verkeerde ontvanger gestuur is. Dit sal binnekort op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAID vra dat KPMG geswartlys word

Die SA Inkomstediens gaan Finansminister Malusi Gigaba vra om alle regeringskontrakte met die ouditeurs KPMG Suid-Afrika te staak en dit op die swartlys te plaas vir onetiese optrede. Dit volg op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KYK: Duisende hektare wieveld afgebrand

Duisende hektare weiveld het Vrydag in die Koffiefontein distrik afgebrand. Die Free State Umbrella Fire Protection Association versoek landbouers en die publiek om uiters versigtig te wees om oop vure...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live