Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Kies leiers wat land se belange bo hul eie stel”

$
0
0

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op Oos-Kaapse afgevaardigdes van die partykonferensie gedoen om leiers te verkies wat die land se belange bo hulle eie stel.

Ramaphosa sal in Desember tydens die ANC se verkiesingskonferensie teen leiers soos die voormalige voorsitter van die Afrika Unie-kommissie, Nkosazana Dlamini-Zulu, te staan kom.

Ramaphosa sê staatsdiensinstellings moet behoorlik bestuur word sodat burgers die beste diens kan ontvang.

Hy sê leiers kan nie langer hulself en sekere families verryk nie.

The post “Kies leiers wat land se belange bo hul eie stel” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!