Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Pendelaars stap werk toe weens staking

$
0
0
Pendelaars stap werk toe weens staking

Duisende pendelaars in Kaapstad moes vanoggend kilometers ver werk toe stap weens ‘n staking deur taxibestuurders.

Minstens een bus is aan die brand gesteek en motoriste is beseer toe hulle
voertuie met klippe bestook is.

Talle leerlinge en studente kon nie by die skool of tersiêre inrigtings uitkom om eksamen te skryf nie.

Sommige desperate pendelaars het selfs bo-op treine geklim in ‘n poging om hulle bestemmings te bereik.

The post Pendelaars stap werk toe weens staking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!