Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

EFF soek optrede teen gewese vennote van KPMG

$
0
0
EFF soek optrede teen gewese vennote van KPMG

Die Ekonomiese Vryheidsvegters vra optrede teen gewese vennote van die ouditeursfirma KPMG Suid-Afrika wat betrek word by onetiese werk vir maatskappye met Gupta-bande.

Agt bestuurslede en vennote het Vrydag bedank en KPMG Internasionaal het erken dat die werk geensins aan sy standaarde voldoen nie.

Die EVV het vier vennote by die SA Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters en die Onafhanklike Reguleringsraad van Ouditeurs verkla en aanbeveel dat hulle nie langer as geoktrooieerde rekenmeesters mag werk nie.

The post EFF soek optrede teen gewese vennote van KPMG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!