Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 13 Sep 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Naand ek hou van tuin werk ek wil graag 1 of 2 huis gesinne se tuin te kan skoonmaak.. michiel 0764705085

soek werk-Sarah Ngalo huiswerk/kantoor skoonmaak. cell 0717491790

Opsoek na betroubare bediende vir Woensdae. Skakel Marietjie 0839931271

3 Poste vir bemarkers by ‘n gevestige maatskappy. Persone bo 45 met ‘n bemarkings of onderwys agtergrond sal oorweeg word. Opleiding sal verskaf word. Skakel 079 509 5458

Estelle Brittz is opsoek na enige admin werk. 083 979 2302

Elias soek werk kan plaveisel en teels le asook bou en verf en enige herstelwerk rondom die huis. Skakel 072 347 7121

SOEK WERK EK IS N GOEIE TUISVERSORGER, WOON IN VIR, BEJAARDES BAIE GOEIE VERW, MARINDA REDELINGHUYS,VD WALT O722O1151O

___________________________________________________________________________

VERKOPE

Verkoop. Ek het n nr 32 trourok te koop. Moderne styl Baie mooi. Prys R3500. Prys Onderhandelbaar. Dankie .Ninette 073 103 5211

UV Gel lamp, Elektriese nael boor, ook ander nael goedere. Skakel dan stuur ek die lysie met pryse. Alles saam is R1,350.00. 082 619 8106

Ek het verskeie onderdele vir ‘n 1600 Ford Cortina Bakkie asook vir ‘n Opel Kadet Cub 076 3029525

Koop en verkoop Afdeling 2. Defy slimline Thermo-fan wit elektriese stoof met 4plaat glasblad R950; 2,55 meter breed bruin kleur garage oprol deur met toebehore R580; Grys kleur houtborde 60x30cm vir bewerking van vleis of groente en ander doele R65 sel 0737728890

Koop en verkoop Afdeling 2. Soliede hout kiste vir stoor van gereedskap(pensionarisse) of huishoudelike items R250 sel 0835651616

Koop en verkoop afd 2 ek het n 2 plaat elektriese stofie met oond r350 sell 0837429788

Ek het ‘n skottelgoed wasser om te verkoop.Dit is ‘Westpoint’ goeie kondisie min gebruik R1000.00 skakel 0786221147

KOOP EN VERKOOP AFD 2 ROLLER GRASNYER MET BAK R620 BARNIE 072 659 2l75

Koop en verkoop Afdeling 2. Olienhout stompe, verskeie lengtes R200; Nuwe wilgerhout 83cm krieket kolf vir kinders R250 ; Enkelbed opblaas matrasse net1 keer gebruik R125 sel 0783929989

Verkoop Imbuia hangkas prys R 3200,00 (mnr) vorster 051-5229925

______________________________________________________________________

OPSOEKE

Koop en verkoop. Hallo Rosestad. Ek is opsoek na n 1971 Ford F100 se wieldop. Asb . My sel nr 073 927 2139. Dankie . Rassie

Ek is opsoek na in fiets bel die no 0715865761

EK IS OP SOEK NA: Varkore en Olifantsore as mense tans besig is om tuine skoon te maak. Kontak ilse by 083 7 084 084

The post Koop en Verkoop – 13 Sep 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!