Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 11 Sep 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Naand ek hou van tuin werk ek wil graag 1 of 2 huis gesinne se tuin te kan skoonmaak.. michiel 0764705085

soek werk-Sarah Ngalo huiswerk/kantoor skoonmaak. cell 0717491790

Opsoek na betroubare bediende vir Woensdae. Skakel Marietjie 0839931271

3 Poste vir bemarkers by ‘n gevestige maatskappy. Persone bo 45 met ‘n bemarkings of onderwys agtergrond sal oorweeg word. Opleiding sal verskaf word. Skakel 079 509 5458

SOEK WERK EK IS N GOEIE TUISVERSORGER, WOON IN VIR, BEJAARDES BAIE GOEIE VERW, MARINDA REDELINGHUYS,VD WALT O722O1151O

______________________________________________________________________________

VERKOPE

EK HET N HD PVR DEKODEERDER TE KOOP VIR R 500.00
KONTAK KOOS
SELL : 082 789 2701

rosestad te koop ek het een 5 kg defy tuimeldroer te ruil vir 700rand kontant 100 persent sal vir koper toets duisend dankies rosegroete rina 072 217 2079

Koop en verkoop. Hallo. Ek het n Crazy fit Massage masjien te koop R1000. En n Poeltafel R2000. Dankie vir program . My sel nr is 071 448 0209 Elize

Rosestad koop en verkoop. Verkope. Ek het die volgende engin parte vir n nissan maxima 300se. N engin blok met pistons vir R2000 en twee heads vir R1000. Kontak David by 0827833987

Afdeling 2 koop en verkoop het n gholf stel vir 400 rand kontak nr 0834799649

Koop en verkoop Afd 2 2. Slaapbank R8OO dankie Kobus 0823815749

Ek het ‘n suikermasjie te koop vi R500.’n mens gebruik om jou vinger te prik & kyk hoeveel is suiker. Als is nog nuut. 071 4261674

________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Koop en verkoop..ek is opsoek na n 2 of 3 slaap kamer huis Te huur wat diere vriendelik is. Anzelle 072 7441923 dankie

Is op soek na die boek geluk liewe maaitjie asb
Kontak nadie 0827002098

Soek n Industriele naaldwerk masjien Sel 0793764301

The post Koop en Verkoop – 11 Sep 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!