
Inwoners van die Karibiese Eilande ontruim weer hulle huise voor die verwagte aanslag van nog ‘n orkaan, Maria.
Dit kan die reeds verwoeste eiland St John en die omliggende Leeward-eilande vandag tref.
Lughawens in die omgewing is gesluit en selfs soldate wat ontplooi is om te help met opruimingswerk na orkaan Irma, is aan die gebied onttrek.
Maria volg min of meer dieselfe roete as Irma.
The post Orkaan Maria tref eilande appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.