
Die gewilde selfoon-toepassing WhatsApp toets tans ‘n nuwe funksie wat ‘n verbruiker in staat sal stel om ‘n boodskap terug te trek as dit na die verkeerde ontvanger gestuur is.
Dit sal binnekort op sekere selfone beskikbaar wees.
Die verkeerde boodskap moet binne vyf minute teruggetrek word en voor die ontvanger dit gelees het.
The post Nuwe funksie vir WhatsApp appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.