Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAID vra dat KPMG geswartlys word

$
0
0
OB kry dokumente oor "geheime eenheid" in SAID

Die SA Inkomstediens gaan Finansminister Malusi Gigaba vra om alle regeringskontrakte met die ouditeurs KPMG Suid-Afrika te staak en dit op die swartlys te plaas vir onetiese optrede.

Dit volg op die aankondiging dat die firma dele van sy verslag oor ‘n beweerde geheime eenheid binne die SAID terugtrek.

Daarin is beweer dat die eenheid onwettige toerusting gebruik het om op vermeende belastingontduikers te spioeneer.

Kommissaris Tom Mohane het op ‘n nuuskonferensie in Pretoria gesê KPMG wou die Ontvanger se beeld skend.

The post SAID vra dat KPMG geswartlys word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!