
Die Weermag het begin met ‘n ondersoek nadat 83 militêre voertuie ter waarde van miljoene Rand verwoes is in ‘n brand by ‘n depot in Wallmannstal, Gauteng.
Dit het gevolg na waarskuwings dat die gras rondom die depot lank is en ‘n brandgevaar inhou, waarop voorbrande skynbaar handuit geruk en ‘n militêre brandweerwa onklaar geraak het.
Twee jaar gelede is 104 Weermagvoertuie verwoes in ‘n brand agter die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria.
The post Weermag ondersoek verwoesting van militêre voertuie in brand appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.