Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Londen: Nog ‘n verdagte vas na ontploffing op moltreinstasie

$
0
0
Londen: Nog 'n verdagte vas na ontploffing op moltreinstasie

Die Britse polisie het ‘n tweede verdagte in hegtenis geneem in verband met
Vrydag se ontploffing op ‘n moltreinstasie in die weste van Londen.

Die 21-jarige man word aangehou ingevolge terreurwetgewing.

‘n Agtienjarige man is Saterdag in die vertreksaal van die hawe by Dover aangekeer en ‘n eiendom is daarna in Sumbury naby Londen deursoek.

The post Londen: Nog ‘n verdagte vas na ontploffing op moltreinstasie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!