Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“‘n les vir die ANC”

$
0
0
"Zuma moet bedank" - Phosa

Die voormalige tesourier van die ANC en kandidaat in die party se komende
presidentsverkiesing, Matthews Phosa, sê as ANC-leiers nie die party en die land se wette nakom nie, sal lede die party aanhoudend in die hof beland.

Phosa het dít by Willowvale in die Oos-Kaap gepraat tydens ‘n vergadering met die Xhosa-koning, Mpendulo Sigcau.

Hy sê die onlangse uitspraak in die hooggeregshof in Pietermaritzburg, waarin KwaZulu-Natal se leierskapskonferensie nietig verklaar is, moet dien as les vir die ANC.

Phosa sê die ANC het self sy grondwet geskryf en saam aan die land se Grondwet gewerk, maar kom dit nie na nie.

The post “‘n les vir die ANC” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!