Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Geweld breek uit tydens betoging in Pta

$
0
0
Geweld breek uit tydens betoging in Pta

Geweld het gister voor die ambassade van Mianmar in Pretoria uitgebreek waar meer as duisend mense teen aanvalle op dié land se Rohingya-Moslems betoog het.

Honderde duisende Rohingya het die afgelope tyd uit Mianmar gevlug ná die regering se aanvalle op hulle verlede maand.

Die polisie het skokgranate gebruik om die betogers uiteen te jaag nadat hulle die land se verteenwoordiger in Suid-Afrika met allerlei voorwerpe bestook het.

Die polisie het die gespanne situasie ontlont en orde herstel.

The post Geweld breek uit tydens betoging in Pta appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!